Monarch Butterfly Zoom Opname

Monarch Butterfly Zoom Opname

- +
Add To Cart
Sold Out

Zoom opname. Hierdie skoenlapper is 'n lieflike kleurvolle diertjie om te verf. Daar is baie meer aan hom aswat jy kan sien, skakel in om stap vir stap saam met my te verf.


Onthou, ons doen dit vir die proses.


Sluit aan by die whatsapp groep vir kommunikasie oor nuwe lesse en so


https://chat.whatsapp.com/C2Wqms3qoRFCW0W4GGmYVS 


'n E-pos word uit gestuur met die nodige inligting, maak seker jy laai die file af wanneer jy dit kry, dit verval binne 24 uur.


Benodighede indien jy saam wil verf:


1. Waterverf papier (Prime art Hotpress of cold press as jy nog nie 'n voorkeur het nie) https://artsavingsclub.co.za/product/water-pad-prime-art/


2. Waterevrf kwaste (Rond, groottes 0/2/4 https://artsavingsclub.co.za/product/prime-art-gold-brushes-quality-artist-brushes/


3. Buisies waterverf https://artsavingsclub.co.za/product/watercolor-paint-sets-prime-art/


4. Water en handdoekpapier


5. "Tracing paper" OF gewone papier en 'n potlood

© vosenink 2024. All Rights Reserved. 

Checkout Now
Your cart is empty Continue
Shopping Cart
Subtotal:
Discount 
Discount 
View Details
- +
Sold Out