Lente Blomme Zoom Opname

- +
Add To Cart
Sold Out

Zoom opname.

Lente is absoluut in die lig hier in SA, en ek is so opgewonde daaroor. 


Ons gaan blommetjie ontleed, teken en verf. Elke blom is so uniek in kleur, vorm en struktuur. Daar is niks lekkerder as om blommetjies te verf nie.


Jy gaan jou eie blomme ontleed. Kry vir jou winkel blomme, huisplant blomme, wilde blomme, tuin blomme, jou buurvrou se blomme.. enige iets!


Benodighede: 

Blomme (Natuurlik)

Pen en potlood

Waterverf papier (Hot press)

Kwassies 0/2/4

Buisies verf/blokkies verf

Water en handdoekpapier.

Ons gaan leker verf!

Onthou, ons doen dit vir die proses.


Sluit aan by die whatsapp groep vir kommunikasie oor nuwe lesse en so

https://chat.whatsapp.com/C2Wqms3qoRFCW0W4GGmYVS 



© vosenink 2024. All Rights Reserved. 

Checkout Now
Your cart is empty Continue
Shopping Cart
Subtotal:
Discount 
Discount 
View Details
- +
Sold Out